Skip to main content

Kontak Ons

vinnige skakels

  • facebook
  • This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  • receiver
KEIMOES

Ons Besonderhede


  • Posadres

    Posbus 76
    Keimoes, 8860
    Noord-Kaap

  • Straatadres

    Karstenstraat
    Keimoes, 8860
    Noord-Kaap

  • Telefoon

    0544611204

  • Selfoon

    0833104763

  • Faks

    0865484021

  • Posadres

    Posbus 76
    Keimoes, 8860
    Noord-Kaap

  • Straatadres

    Karstenstraat
    Keimoes, 8860
    Noord-Kaap

  • Telefoon

    0544611204

  • Selfoon

    0833104763

  • Faks

    0865484021


-28.7091,20.9760

KEIMOES

Straatadres:
Karstenstraat, Keimoes, Kai Garib, Noord-Kaap, 8860

RIGTINGAANWYSINGS

Read more …Kontak Ons

  • Hits: 38

Inwoners

  • Hits: 14

Kopers

  • Hits: 15

Inligting

  • Hits: 11

Welkom

Palm-Oord Logo

KEIMOES

JOU PERSOONLIKE OASE

in die woestyn wynlande van die Noord Kaap

Palm-Oord Logo

KEIMOES

JOU PERSOONLIKE OASE

in die woestyn wynlande
van die Noord Kaap

[info]

Inleiding

Palm-Oord is n groeiende gemeenskap van bejaardes en word behartig deur die NG KERK KEIMOES GEMEENTETRUST en vorm tans die grootste wyk van die NG Kerk Keimoes.

Die visie van die Kerk en Oord Bestuur is om die gemeenskap as 'n eenheid te laat funksioneer waar die individuele inwoners se geestelike en sosiale behoeftes as 'n gemeenskap na om gesien kan word.

Lees volledige inleiding en voorwoord

Inleiding

Palm-Oord is n groeiende gemeenskap van bejaardes en word behartig deur die NG KERK KEIMOES GEMEENTETRUST en vorm tans die grootste wyk van die NG Kerk Keimoes.

Die visie van die Kerk en Oord Bestuur is om die gemeenskap as 'n eenheid te laat funksioneer waar die individuele inwoners se geestelike en sosiale behoeftes as 'n gemeenskap na om gesien kan word.

Lees volledige inleiding en voorwoord

VERBLYFREGTE

Lewenslange Verblyfreg

Met die stigting van die NG Kerk Keimoes Gemeente Trust is daar voorsiening gemaak vir die verskaffing van behuising aan bejaarde persone wat lidmate is van die NG KERK.

Hierdie voorsiening van verblyf neem nie die vorm van eienaarskap aan in die sin dat die okupeerder Kaart en Transport vir die aankoop van die verblyfreg verkry nie. Die eienaar verkry met die aankoop van die spesifieke behuisingseenheid ‘n lewenslange reg op verblyf op die betrokke eiendom.

Hierdie verblyfreg is ook ten volle oordraagbaar aan enige ander bejaarde wat kwalifiseer vir okkupasie, onderhewig aan die huidige reëls. 

Hierdie tipe oordraagbare-verblyfreg bied dus 'n besonderse beleggings geleentheid vir bejaardes en hul families.

UITLEG & LIGGING

UITLEG & LIGGING

-28.7090,20.9763

KEIMOES

Vergroot Hierdie Kaart

-28.7090,20.9763

KEIMOES

Vergroot Hierdie Kaart

Read more …Welkom

  • Hits: 6522